Ek was nog nooit so lief vir iemand nie.
Tot ek haar verloor het.
Een laaste wens is ‘n sagte Afrikaanse hyg roman wat jou hart sal laat bokspring.